Agtergrond 25% van alle eerstejaarstudente in Suid-Afrika gooi voor die voltooiing van hul studie die handdoek in 30 – 40% van eerstejaarstudente voltooi nie hul voorgraadse studies in die aanbevole tydperk nie Deurvloeikoerse laag: R1,8 miljard/jaar ’n Rede hiervoor: Lae vaardigheidsvlakke in die taal van onderrig en leer -> gebrek aan akademiese sukses
Agtergrond (vervolg) PLAASLIK Navorsing toon ’n ingrypende daling in (akademiese) taalvaardigheidsvlakke Studente vind dit moeilik om met voorgeskrewe materiaal om te gaan en kan nie aanvaarbaar skryf nie
Die situasie by die US (probleemstelling) Die infasering van kredietdraende akademiese geletterdheidskursusse waar studente onder andere bemagtig word om op ten minste ’n akademies-aanvaarbare vlak te lees en te skryf. Problematiek: Fakulteite kan nie meer as twee periodes/week in reeds volgelaaide programme en roosters hieraan afstaan nie (in lyn met nasionale tendense) – genoeg tyd om konsepte aan te raak, maar geen tyd vir vaslegging nie én ’n tekort aan opgeleide personeel om akademiese geletterdheidskursusse aan te bied.
’n Moontlike oplossing ’n Aanvullende e-Leerpakket Loodsprojek (pakket ontwikkel en getoets) Beginfase van ’n groter projek (werkboek met ’n woordgids, dosentehandleiding en ’n e-Leermodule vir vaslegging)
Navorsingsvrae
Navorsingsvrae (vervolg)
Navorsingsmetodologie
Kronologiese verloop
Kronologiese verloop (vervolg)
Kronologiese verloop (vervolg)
Kronologiese verloop (vervolg)
Data-insameling
Data-insameling (vervolg)
Data-insameling (vervolg)
Kwantitatiewe resultate
Kwantitatiewe resultate (vervolg)
Kwalitatiewe resultate: vraelys
Kwalitatiewe resultate: vraelys
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate: vraelys
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
Kwalitatiewe resultate
e-LEER IS BEMAGTIGING
e-LEER IS BEMAGTIGING
e-LEER IS BEMAGTIGING
e-LEER IS BEMAGTIGING
Kontakbesonderhede Collena Blanckenberg hcbl@sun.ac.za US Taalsentrum Tel: +27 21 808 2495 Tobie van Dyk tjvd@sun.ac.za US Taalsentrum Eenheid vir Afrikaans Tel: +27 21 808 2495
Dostları ilə paylaş: |