Sintaksis Graad 11-12



Yüklə 111,2 Kb.
Pdf görüntüsü
tarix22.11.2017
ölçüsü111,2 Kb.
#11455


Sintaksis 

vir  


Afrikaansonderwysers 

Marelize Swanepoel 

 

marelizeswanepoel@rocketmail.com



  

Blog:  


https://www.wiziq.com/tutorials/marelize-swanepoel

  



Sintaksis het onder meer te doen met hoe 

sinne opgebou word, want die volgorde van 

die sin speel dikwels 'n belangrike rol by 

die betekenis wat oorgedra word.  




S

v1

T



O

MP

v2



I

  



Die basiese samestelling van ‘n Afrikaanse sin. 

Baie belangrik om STOMPI in sy totaliteit te verstaan 



en as kortpad aan leerders te leer. 

Is nie meer net ‘n Afrikaans ADDISIONELE taal 



kortpad nie.   

 



Die realiteit… 

Jongmense word gekonfronteer met ‘n mengelmoes van Afrikaans wat cool gemaak 



is deur die gebruik van Engelse woorde. 

Tegnologie is ‘n groot uitdaging.  Jongmense het nie meer die geduld om na lang 



verduidelikings te luister nie, hulle soek die kort metodes. 

Min jongmense verstaan werklik hoekom iets “korrek” voel en klink in hul 



moedertaal.  Jongmense kan nie verduidelik hoekom hulle ‘n sin op ‘n betrokke 

manier benader het nie, want hulle werk op gevoel. 

Afrikaans Addisionele Taal leerders het dikwels meer kennis oor hoe ‘n taalreël werk 



en kan motiverings gee vir hul antwoorde. 

‘n Handjievol onderwysers is instaat om sintaksis korrek aan hul leerlinge te 



verduidelik.  

Leermateriaal is frustrerend.  Daar word nie na sintaksis se onderafdelings as ‘n 



geheel gekyk nie.  Dit word bietjies-bietjies aan jongmense oorgedra as losstaande 

onderwerpe. 




Die hoop… 

 



‘n Toegewyde onderwyser word nie beperk deur ‘n handboek nie.  

‘n Toegewyde onderwyser se frustrasie baan die weg vir vooruitgang in 



die vak Afrikaans. 

‘n Toegewyde onderwyser sal vir ure met verwante sinne sit en speel en 



‘n patroon probeer raaksien wat sy in stappe kan omskep om die leer vir 

haar kinders makliker te maak.  

‘n Toegewyde onderwyser se benadering tot Afrikaans is van ‘n 



wetenskaplike oogpunt, Afrikaans word constant gesien as ‘n 

navorsingsprojek. 




Visuele Wiskunde  vs. Visuele Afrikaans 

Charmaine van der Merwe het die konsep van Visuele Wiskunde uit nood 



ontwikkel.  Lees meer oor haar konsep:  

http://www.litnet.co.za/Article/hoop-

vir-jou-kunssinnige-kind-ndash-visuele-wiskunde

  

 



Haar benadering behels die volgende: 

 



  Die gebruik van kleur om reëls en konsepte vas te lê. 



  Heelbrein leer word ingespan.  Hoewel tegniek baie suksesvol  

  aangewend word met die visuele regterbrein-leerder. 

  Haar tegnieke verskil van die hoofstroom onderrigmodel. 



  Gereelde hersiening van reëls is van belang omdat regterbrein  

  leerders geneig is om die reëls te vergeet. 

  Wiskunde toets die studente se kennis van reëls: 



      Jy moet ken om te herken


Visuele Afrikaans - Sintaksis 

Kleur moet gebruik word wanneer sintaksis aan leerlinge verduidelik word. 



Die realiteit is dat meer as 75% van ons leerlinge regterbrein kinders is wat 

visuele stimulasie nodig het om werk te verstaan. 

Onderwysers moet aangemoedig word om kleur binne-in die klaskamer te 



bring en daarmee rond te speel. 

 

Ek het nie besef dat ek al van 2007 besig was met Visuele Afrikaans totdat ek 



nie Charmaine van der Merwe se artikel oor Visuele Wiskunde gelees het nie.  



Leerlinge moet kan sien watter 

veranderinge in die sin plaasvind.  Die 

basiese kleurpatroon bestaan uit blou, 

rooi en groen.  Enige ander kleure kan 

daarna gebruik word. 



Sintaksis wentel om  

S

v1



T

O

MP



v2

I

 



 

SUB

JE

C



O

N

DE

RW

ERP

 

VE

RB

 O

NE

 

G

ES

EG

DE 

EE

N

 

TI

ME

 

BY

WOOR

D

 V

AN 

TYD

 

OB

JE

CT

 

VO

O

RW

ERP

 

MANNER

 

BYWOORD

 VAN 

WYSE

 

PLACE

 

BYWOORD

 VAN 

PLEK

 

VE

RB 

TW

O

 

G

ES

EG

DE 

TW

EE

 

IN

FI

N

ITI

VE

 

IN

FI

N

ITI

EF

 


Sin is geneem uit Afrikaans Huistaal Model 2014 Vraestel 1: 

http://www.education.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=a%2bICM%2fbD

ehQ%3d&tabid=1202&mid=3315

 

 



Skryf dr. Du Toit se eerste sin in paragraaf 3 in die toekomende tyd. 

 

Ek moes gereeld die berge aandurf om verkleurmannetjies tussen die 



fynbos en in die woude te gaan soek. 


Belangrik: 

  Die vraag moet ontleed word:   



  In watter tyd is die sin gegee?  In die verlede tyd. 

  In watter tyd moet dit volgens die vraag verander word?  Toekomende tyd 



  Onthou dat TYE sinne se verandering slegs plaasvind deur na die werkwoorde te 

kyk.  Die posisie en soms die vorm van die (hulp)werkwoorde moet verander om die 

tyd van die sin te verander. 

  moes  verlede tyd hulpwerkwoord   verander na “moet” 



  Onthou dat Infinitief werkwoorde NOOIT verander word nie.  Tye veranderinge 

vind slegs plaas met werkwoord een en werkwoord twee. 



Die stappe: 

1. Leerling moet besef dat daar van ‘n saamgestelde sin gebruik gemaak word 

waar die infinitief uitgebrei is.  

 

2. Die sin sou soos volg lyk as STOMPI streng toegepas is: 



 

Ek moes gereeld die berge aandurf om verkleurmannetjies tussen die fynbos 

te gaan soek.  

Ek moes gereeld die berge aandurf om verkleurmannetjies

 in 


die woude 

te gaan soek

.  (verbind deur en)  

 

Die blou gedeeltes is onnodige herhaling.  Die enigste nuutste inligting is 



addisionele inligting in die infinitief-posisie naamlik  “in die woude”. 

Dis van kardinale belang dat leerders verstaan hoe sinne aanmekaargesit word.  

Die kennis help leerders om moontlike strikvrae raak te sien in die eksamen. 



Ek moes gereeld die berge aandurf  

(om verkleurmannetjies tussen die fynbos 

en  

in die woude te gaan soek.) 



 

Die infinitief word baie maklik uitgeken.  Die infinitief kan onbeperkte 

hoeveelheid woordsoorte bevat (selfs werkwoorde), maar alles van 

“om…..te” tot die einde van die sin word as die infinitief beskou. 




Die stappe: 

1. Leerling moet besef dat daar van ‘n saamgestelde sin gebruik gemaak 

word waar die infinitief uitgebrei is.  

2. Werkwoorde: 

a) Onderstreep of glans die werkwoorde, 

wat wel kan verander, 

met 

groen 

en 


identifiseer die eerste werkwoord.   

b) Verplaas 

“moet” 

tot reg voor die tweede werkwoord en vervang die eerste 



werkwoord met die toekomende tydsvorm 

“sal”  


Sintaksis reëls moet saam geleer word.  Die hulpwerkwoord reël is van toepassing wanneer Indirekte 

Rede sowel as Groep 3-voegwoorde ter sprake is: 

 

Hulpwerkwoorde sal verskuif tot voor die tweede werkwoord behalwe as die eerste werkwoord ‘n 

hoofwerkwoord of die hulpwerkwoord “het” is.  In die geval sal die hoofwerkwoord of die “het” 

na die tweede werkwoord geplaas word.   



Ek 

moes 


gereeld die berge 

aandurf


 (om 

verkleurmannetjies tussen die fynbos en  

in die woude te gaan soek.) 

 

Hulpwerkwoord in verlede tyd:  Verander na “moet” 



moet 

Verplaas “moet” tot voor v2 en 

vervang v1 met toekomende “sal” 

moet 

sal 



Die stappe: 

1. Leerling moet besef dat daar van ‘n saamgestelde sin gebruik gemaak 

word.  Die voegwoord “en” skei die twee sinne van mekaar.  

 

2. Werkwoorde: 



a) Onderstreep of glans die werkwoorde, 

wat wel kan verander, 

met 

groen 

en 


identifiseer die eerste werkwoord.   

b) Verplaas 

“moet” 

tot reg voor die tweede werkwoord en vervang die eerste 



werkwoord met die toekomende tydsvorm 

“sal”  


 

3. Herskryf die korrekte antwoord in die nuwe volgorde. 

 



Ek 

moes 


gereeld die berge 

aandurf


 (om 

verkleurmannetjies tussen die fynbos en  

in die woude te gaan soek.) 

 

Hulpwerkwoord in verlede tyd:  Verander na “moet” 



moet 

Verplaas “moet” tot voor v2 en 

vervang v1 met toekomende “sal” 

moet 

sal 

Antwoord:  

Ek sal gereeld die berge moet aandurf om verkleurmannetjies 

tussen die fynbos en in die woude te gaan soek. 




Watter voorafkennis is in hierdie eenpunt vraag getoets? 

Verlede tyd en toekomende tyd. 



Die gebruik van die infinitief. 

Kennis van hulpwerkwoorde. 



Die samestelling van ‘n sin met die gebruik van voegwoorde. 

 

Dis eintlik verregaande dat daar soveel werk ingesit word in ‘n vraag 



wat slegs EEN punt tel. 


Sintaksis het onder meer te doen 

met hoe sinne 

opgebou word

, want die 



volgorde van die sin 

speel dikwels 'n belangrike rol by 

die betekenis

 wat oorgedra word.  

Ons moet besef dat sintaksis meer is as net die 

leer van onafhanklike reëls.  Kennis van sinne pas 

soos bou-blokke opmekaar.  As die een blok nie 

teenwoordig is nie, sal die konstruksie inmekaar 

tuimel. 



Sin is geneem uit Afrikaans Addisionele Taal Feb/Mrt 2014 Vraestel 1: 

http://www.education.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=H3zSB/F6QWM=&tabid=1

216

 

 



Skryf die sin oor in die LYDENDE/PASSIEWE vorm. 

 

Duisende mense soen hierdie klip. 



Skryf die hele sin oor en begin só: Hierdie klip ... 


Belangrik: 

  Die vraag moet ontleed word:   



  Sin moet herskryf word in die Lydende vorm.  Dit beteken dat die sinstruktuur grootliks 

aangepas gaan word. 

  STOMPI-struktuur vir Lydende vorm: 



  Die sin wat gegee word moet ook ontleed word: 

  Dit is ‘n eenvoudige STOMPI-sin met een werkwoord.  Sinne wat slegs een werkwoord het, 



word dadelik as teenwoordige tyd geklassifiseer. 

  Die enigste negatief tov die vraag:  Die voorwerp word reeds aan die leerders 



gegee.  Leerders met goeie onderrig sou dadelik besef dat die “antwoord” nie nodig 

was nie. 




Die volgende voorafkennis is nodig: 

Kennis van tye: verlede-, teenwoordige- en toekomende tyd. 



Kennis van STOMPI. 

Die gebruik van die Lydende werkwoord-tabel.  



 


Bedrywende

 

vorm 

Lydende  

vorm 

v1 


v2 

v1 


v2 

Teenwoordige 

tyd 

Werk 


woord 

word...deur 

...ge- 

Verlede tyd 

het 


ge- 

     is...deur 

...ge- 

Toekomende 

tyd 

sal  


NIE 

ge- 


   sal...deur 

...ge-


...word 

T + M 


Stappe om ‘n Lydende sin te skryf: 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2 Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende  

               werkwoord. 



Stap 3:  Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. 

Stap 4:  Begin met die Object van STOMPI. 

Stap 5:  Herskryf die sin in die Lydende STOMPI-formaat. 

 



Duisende mense soen hierdie klip. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 



v1 


Duisende mense 

soen 


hierdie klip. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende werkwoord. 

 



v1 


Teenwoordige tyd:  word …….. deur             ge- 

      v1                             v2  




Duisende mense 

soen 


hierdie klip. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende werkwoord.  

Stap 3:  Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur.   

 

 



v1 



Teenwoordige tyd:  word …….. deur             ge- 

      v1                             v2  

Daar is geen Tyd of Wyse in die sin nie. 



Duisende mense 

soen 


hierdie klip. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende werkwoord.  

Stap 3:  Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur.   

Stap 4:  Begin met die Object van STOMPI. 

 

 



v1 



Teenwoordige tyd:  word …….. deur             ge- 

      v1                             v2  

Antwoord: 

                 Hierdie klip    




Duisende mense 

soen 


hierdie klip. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende werkwoord.  

Stap 3:  Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur.   

Stap 4:  Begin met die Object van STOMPI. 

Stap 5:  Herskryf die sin in die Lydende STOMPI-formaat. 

 

 



 



v1 

Teenwoordige tyd:  word …….. deur             ge- 

Antwoord: 

                 Hierdie klip word deur duisende mense gesoen.      




Sin is geneem uit Afrikaans Huistaal November 2013 Vraestel 1: 

http://www.education.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=KlTKfHuHwtk=&tabid=110

5

 

 



Herskryf die onderstreepte sin in paragraaf 10 in die aktief/bedrywende vorm. 

 

Tintelende sangaande word tydens teatrale kaggelaande vir uitverkore 



toergroepies gereël. 


Belangrik: 

  Die vraag moet ontleed word:   



  Sin moet herskryf word in die bedrywende vorm.  Dit beteken dat die sin na die    

      normale STOMPI-sinstruktuur terug verander moet word. 

STOMPI-struktuur vir Lydende vorm: 



  Die lydende sinstruktuur gebruik “word”  - sin is in die teenwoordige tyd. 

  Die tweede werkwoord sal daarom terugverplaas moet word na die eerste 



werkwoord posisie.   

 gereël  “ge-” as verlede tydsvorm val weg.   reël 




Tintelende sangaande word tydens 

teatrale kaggelaande vir uitverkore 

toergroepies gereël. 

Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 



v1 

v2 




Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die lydende werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Bedrywende werkwoord. 

 

Tintelende sangaande word tydens 



teatrale kaggelaande vir uitverkore 

toergroepies gereël. 



v1 



v2 


Teenwoordige tyd:  word …….. deur             ge- 

reël 



Tintelende sangaande word tydens 

teatrale kaggelaande vir uitverkore 

toergroepies. 



v1 

reël 



Stap 1:  Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. 

Stap 2:  Onderstreep die werkwoorde, identifiseer tyd en vervang met Lydende werkwoord.  

Stap 3:  Herskryf sin in die die oorspronklike STOMPI volgorde.  Hou ingedagte dat die Onderwerp  

in oorspronklike sin opsioneel is.  Plaas enige voornaamwoord in Subject posisie sodat sin sinmaak. 

 

 

Hulle reël tydens teatrale kaggelaande tintelende sangaande 



vir uitverkore toergroepies.  


Sin is geneem uit Afrikaans Eerste Addisionele Taal Feb. –Mrt. 2014 Vraestel 1:  

http://www.education.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=H3zSB/F6QWM=&tabid=1

216

  

 



Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. 

 

Die man sê: “Ek hou nie van daardie opmerking nie.” 



Skryf die hele sin oor en begin só: Die man sê dat ... 


Belangrik: 

  Die vraag moet ontleed word:   



  In watter tyd is die sin gegee?  In die teenwoordige tyd. 

  Die sin moet herskryf word in die indirekte rede. 



  Die volgende stappe is van toepassing met Indirekte rede: 

  Verwyder die direkte rede leestekens wat nie in die indirekte rede teenwoordig is nie. 



  Vervang die dubbelpunt met “dat” omdat dit ‘n stelsin is.  Onthou dat “DAT” ‘n groep 

3 voegwoord is en daarom beweeg die v1 na die einde van die sin, maar voor die 

negatief. 

Verander die voornaamwoorde soos nodig. 




Die man sê

:  “

Ek hou nie van daardie 

opmerking nie.

 

 



Verwyder die direkte rede leestekens wat nie in die indirekte rede teenwoordig is nie. 




Die man sê     

     

Ek 


hou 

nie van daardie 

opmerking nie. 

 



Verwyder die direkte rede leestekens wat nie in die indirekte rede teenwoordig is nie. 

Vervang die dubbelpunt met “dat” omdat dit ‘n stelsin is.  Onthou dat “DAT” ‘n groep 3 voegwoord is en daarom  



    beweeg die v1 na die einde van die sin, maar voor die negatief. 

dat 


hou 

nie. 



Die man sê     

     

Ek 


hou 

nie van daardie 

opmerking nie. 

 



Verwyder die direkte rede leestekens wat nie in die indirekte rede teenwoordig is nie. 

Vervang die dubbelpunt met “dat” omdat dit ‘n stelsin is.  Onthou dat “DAT” ‘n groep 3 voegwoord is en daarom  



    beweeg die v1 na die einde van die sin, maar voor die negatief. 

dat 


hou 

nie. 


Verander die voornaamwoorde soos nodig. 

hy 

Die man sê dat hy nie van daardie opmerking hou nie. 




Group 1 

Group 2 


Group 3 

MEOW + Dog 

, maar 

en 


of  

, want 


, dog 

Óf...óf 


Conjunctions starting with “d” 

(NOT dat) 

Dan, daarna, dus, daarom, 

derhalwe. 

Plus a few others:   

Nogtans, anders, al, tog. 

Conjunctions that ends on “dat”, wat 

and all question words. 

dat, omdat, totdat, voordat, nadat, 

sodat. 


Wanneer, hoeveel, waar, waarom, 

omdat. 


Wie, sodra, terwyl, mits, sedert. 

Sentence structure  Sentence structure 

Sentence structure 

No change. 

  

  

  



Sentence 1 

Conjunctions 

Sentence 2 

Subject and verb 1 in second 

sentence swop places. 

  

Sentences 1 



Conjunctions 

Verb 1 + Subject 

Rest of STOMPI. 

Verb one goes to the end of the 

sentence before the Infinitive and 

“nie”. 


  

Sentence 1 

Conjunctions 

STOMP(v2+v1)I 

NB:  Exceptions do apply. 

Examples: 

Group 1 

 Die man eet die appels vinnig.  Hy is vandag honger.  (want) 

 Die man eet die appels vinnig, want hy is vandag honger. 

Group 2 


 Die man eet die appels vinnig.  Hy is vandag honger. (nogtans) 

 Die man eet die appels vinnig nogtans is hy vandag honger. 

Group 3 

 Die man eet die appels vinnig.  Hy is vandag honger. (omdat) 

 Die man eet die appels vinnig omdat hy vandag honger is.  

Group 1:  You will not change!!  There is no 

change in the sentence order.  Only the capital 

letter of the second sentence is changed into a 

small letter. 

 

Group 2:  Finger is in the middle, which means 

that the change happens in the middle.  The 

capital letter is changed to a small letter.  The 

Subject and the verb one swops positions. 

 

Group 3:  The finger is in the end, which means 

that the change will happen in the end of the 

second sentence. 

The capital letter is changed to a small letter.  

The verb one in the second sentence moves to 

the end before the Infinitive, but after the verb 

two.  Note that exceptions do exist.

 

VOEGWOORDE 




Document Outline

  • Sintaksis vir Afrikaansonderwysers
  • Sintaksis het onder meer te doen met hoe sinne opgebou word, want die volgorde van die sin speel dikwels 'n belangrike rol by die betekenis wat oorgedra word. 
  • Sv1TOMPv2I 
  • Die realiteit…
  • Die hoop…
  • Visuele Wiskunde  vs. Visuele Afrikaans
  • Visuele Afrikaans - Sintaksis
  • Slide Number 8
  • Leerlinge moet kan sien watter veranderinge in die sin plaasvind.  Die basiese kleurpatroon bestaan uit blou, rooi en groen.  Enige ander kleure kan daarna gebruik word.
  • Sintaksis wentel om  Sv1TOMPv2I 
  • Slide Number 11
  • Belangrik:
  • Die stappe:
  • Ek moes gereeld die berge aandurf (om verkleurmannetjies tussen die fynbos en in die woude te gaan soek.)
  • Die stappe:
  • Ek moes gereeld die berge aandurf (om verkleurmannetjies tussen die fynbos en in die woude te gaan soek.)
  • Die stappe:
  • Ek moes gereeld die berge aandurf (om verkleurmannetjies tussen die fynbos en in die woude te gaan soek.)
  • Watter voorafkennis is in hierdie eenpunt vraag getoets?
  • Sintaksis het onder meer te doen met hoe sinne opgebou word, want die volgorde van die sin speel dikwels 'n belangrike rol by die betekenis wat oorgedra word. 
  • Slide Number 21
  • Belangrik:
  • Die volgende voorafkennis is nodig:
  • Slide Number 24
  • Stappe om ‘n Lydende sin te skryf:
  • Duisende mense soen hierdie klip.
  • Duisende mense soen hierdie klip.
  • Duisende mense soen hierdie klip.
  • Duisende mense soen hierdie klip.
  • Duisende mense soen hierdie klip.
  • Slide Number 31
  • Belangrik:
  • Tintelende sangaande word tydens teatrale kaggelaande vir uitverkore toergroepies gereël.
  • Tintelende sangaande word tydens teatrale kaggelaande vir uitverkore toergroepies gereël.
  • Tintelende sangaande word tydens teatrale kaggelaande vir uitverkore toergroepies.
  • Slide Number 36
  • Belangrik:
  • Die man sê:  “Ek hou nie van daardie opmerking nie.”
  • Die man sê          Ek hou nie van daardie opmerking nie.
  • Die man sê          Ek hou nie van daardie opmerking nie.
  • Slide Number 41
  • Slide Number 42

Yüklə 111,2 Kb.

Dostları ilə paylaş:




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©genderi.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

    Ana səhifə