Universiteit Stellenbosch



Yüklə 463 b.
tarix08.10.2017
ölçüsü463 b.
#3891


Universiteit Stellenbosch


Agtergrond

  • 25% van alle eerstejaarstudente in Suid-Afrika gooi voor die voltooiing van hul studie die handdoek in

  • 30 – 40% van eerstejaarstudente voltooi nie hul voorgraadse studies in die aanbevole tydperk nie

  • Deurvloeikoerse laag: R1,8 miljard/jaar

  • ’n Rede hiervoor:

  • Lae vaardigheidsvlakke in die taal van onderrig en leer -> gebrek aan akademiese sukses



Agtergrond (vervolg)

  • PLAASLIK

  • Navorsing toon ’n ingrypende daling in (akademiese) taalvaardigheidsvlakke

  • Studente vind dit moeilik om met voorgeskrewe materiaal om te gaan en kan nie aanvaarbaar skryf nie



Die situasie by die US (probleemstelling)

  • Pogings om die kommerwekkende situasie aan te spreek

  • Die infasering van kredietdraende akademiese geletterdheidskursusse waar studente onder andere bemagtig word om op ten minste ’n akademies-aanvaarbare vlak te lees en te skryf.

  • Problematiek: Fakulteite kan nie meer as twee periodes/week in reeds volgelaaide programme en roosters hieraan afstaan nie (in lyn met nasionale tendense) – genoeg tyd om konsepte aan te raak, maar geen tyd vir vaslegging nie én ’n tekort aan opgeleide personeel om akademiese geletterdheidskursusse aan te bied.



’n Moontlike oplossing

  • ’n Aanvullende e-Leerpakket

  • Loodsprojek (pakket ontwikkel en getoets)

  • Beginfase van ’n groter projek (werkboek met ’n woordgids, dosentehandleiding en ’n e-Leermodule vir vaslegging)



Navorsingsvrae



Navorsingsvrae (vervolg)



Navorsingsmetodologie



Kronologiese verloop



Kronologiese verloop (vervolg)



Kronologiese verloop (vervolg)



Kronologiese verloop (vervolg)



Data-insameling



Data-insameling (vervolg)



Data-insameling (vervolg)



Kwantitatiewe resultate



Kwantitatiewe resultate (vervolg)



Kwalitatiewe resultate: vraelys



Kwalitatiewe resultate: vraelys



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate: vraelys



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



Kwalitatiewe resultate



e-LEER IS BEMAGTIGING



e-LEER IS BEMAGTIGING



e-LEER IS BEMAGTIGING



e-LEER IS BEMAGTIGING



Kontakbesonderhede

  • Collena Blanckenberg

  • hcbl@sun.ac.za

  • US Taalsentrum

  • Eenheid vir Afrikaans

  • Tel: +27 21 808 2495

  • Tobie van Dyk

  • tjvd@sun.ac.za

  • US Taalsentrum

  • Eenheid vir Afrikaans

  • Tel: +27 21 808 2495



Yüklə 463 b.

Dostları ilə paylaş:




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©genderi.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

    Ana səhifə