J. Hoge Personalia of Germans at the Cape



Yüklə 1,9 Mb.
səhifə3/25
tarix14.12.2017
ölçüsü1,9 Mb.
#15599
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   25

Paarl. Geïndekseer soos in die teks aangegee. Sien ook Drakenstein.

Paarl: chirurgyns, 138, 283

Paarl: gemeente─kerkgebou, 225; predikante, 4, 14, 107; voorlesers, 153

Paarl: inwoners, 12, 27, 30, 56, 58, 69, 80, 88, 90, 93, 103, 116, 138, 152, 167, 173― 226, 236, 243, 257, 291, 310, 341, 376, 387, 390, 438, 444, 454

Paarl: leerlooiers, 390

Paarl: skole, 243(passim)

Paarl: skoolmeesters, 45, 153, 382, 398, 399

Paarl: skrynwerkers, 335

Paarl: smede, 127

padmakers, 42 , 199, 301. Sien ook brugbouers; kloofmakers.

pagters, sien drankpagters; vleispagters

papiergeld, 339

Patriotte (Ned.), 457

pennistekorps (regiment, VOC), 335, 415

perswese, 335. Sien ook drukkers.

physician=chirurgyns

piper=fluitspelers

plaasknegte: nie as sodanig geïndekseer nie. Sien skaapwagters; veewagters.

plantkunde, 11-12, 60, 155, 165, 301. Sien ook botaniese tuine.

plase: plaasname is aangedui met '(plaas)’ in Register 2.

pligsversuim (militêr): geïndekseer onder militêre oortredings

plumber=loodgieters

'poccagiemeesters', 46, 392; ‘surgeon for smallpox’, 293

poësie, sien verse

pokke, 31, 357, 386. Sien ook inenting.

poliandrie, 135

policeman=konstabels

Politieke Raad, 288; bodes, 160, +160, 195, 203; klerke, 291, 344, 414; lede, 145, 230, 312, 344; sekretarisse, 65, 139. Sien ook burgerrade.

pompmakers, 30, 92, 219

ponthouers, sien pontwagters

pontoon-keeper=pontwagters

pontwagters, 59, 357

pork-butcher=varkslagters

portiers, sien onder hospitaalpersoneel

Portugese skepe, sien Nossa Senhora dos Milagros;

poshouers (VOC): onder afsonderlike buiteposte geïndekseer; sien verwysings onder buiteposte in Register 2

posvolk (buiteposte), sien verwysings onder buiteposte in Register 2

pottebakkers, 170, 178, 308, 375, 396

potter=pottebakkers

predikante (alg.), 151-152, 206, 456, 458

predikante (Duitsland), sien onder beroep van vader (immigrante)

predikante (Kaap), sien gemeente onder die volgende plekke: Drakenstein; Graaff-Reinet; Paarl; Roodezand; Stellenbosch; Swellendam; Tafelvallei (gemeente); Tulbagh; Waveren; Zwartland

predikante (Luthers), sien onder Lutherse Kerk



Prinses Royaal (skip), 113

printer=drukkers

privaat sekretarisse (goewerneurspersoneel), 169

prokurers, 76, 148, 444

pruikmakers, 82, 116, 218, 424

Pruisiese skepe, sien 'Duitse' skepe

publikasies, 3-4, 53, 145-146, 155, 192, 212, 241, 268, 281, 377-378. Sien ook geskrifte (mss.).

pump-maker=pompmakers

pyrotechnist=vuurmakers

q#

quack doctor=kwaksalwers



quarryman=klipgroefwerkers

r#

Raad van Indië, 398



Raad van Justisie: assistente, 71; bodes, 60, 79, 85, 98, 138, 184, 190, 358, 414, 444, 474; klerke, 206, 291, 334; lede, 258, 291; sekretarisse, 194, 247; tolke, 13

rantsoen (soldate), 437

rapportryers (VOC), sien ordonnansieruiters

ratelwagte, 427

rebellies, sien Graaff-Reinet:rebellie (1798-99); slaweopstande; & Barbier, Etienne in Register 3.

reddingswerk, 472

reed-cutter=rietkappers

regeringsliggame, sien onder amptelike liggame

regimente (buitelands), sien ‘Auxiliary Infantry’; ‘Batavian Chasseurs’; ‘Batavian Infantry’; ‘Batavian Troupes’; Chasseurs; De Meuron-regiment; ‘Dutch Artillery Corps’; 'Hottentot'-regiment'; Kuechler-regiment; ‘Light Dragoons’ (28ste Regt., 1809); Nasionale Bataljon; pennistekorps (VOC); Sestigste Regiment; Twee-en-twintigste Bataljon; Van de Graaff-regiment; Waldeck-bataljon; Wurtemberg-regiment

regsgeleerdheid (alg.), 362

rekenmeesters, 192

repatriasie na Europa, 1, 2, 15-16, 18, +18, 19, +19, 21, 25, 27, 28, 35(passim), +35, 39, 48, +48, 50. Nie verder geïndekseer nie. Sien ook onder migrasie.

‘report-writer’, 362

retoervloet (VOC), 14, 244, 258

ridderordes, 252

rietdekkers, sien dakdekkers

rietkappers, 88, 165, 183, 188, 248, 274, 380, 428, +428, 429

rietsnyers, sien rietkappers

riflemaker=geweermakers

road-maker=padmakers

robbejag, 181

Robbeneiland: amptenare, 27, 76, 167, 192, 231, 288, 359, 363, 412, 481; gevangenes, 15-16, 21, 73, 149, 159, 166, 191, 230, 270, 313, 331, 357, 366; ontsnappings, 159, 270, 357



Rode Vos (skip), 61

rondlopers, sien swerwers



Roodezand: geïndekseer soos in die teks aangegee. Sien ook Tulbagh; Waveren.

Roodezand: gemeente─kosters, 50; predikante, 9, 133; voorlesers, 50

Roodezand: inwoners, 8, 9, 72, 202, 239

Roodezand: skoolmeesters, 161

Roodezand: smede, 199

roof, 216, 366

Rooms-Katolieke, 202, 494

ruilhandel (onwettig), sien veeruil

ruiterwag (Liesbeekvallei), 66

ruitwerkers, sien glaswerkers

rumatiek, 305

Rust (skip), sien Jachtrust

s#

s Lands Welvaren (skip), 192

saalmakers, 4, 85, 95, 105, 115, 118, 158, 186, 196, 225, 245, 260, 280, 332, 337, 354, 365, 367, 388, 411, 453, 455, 457, 477

saddler=saalmakers

sailmaker=seilmakers

Saldanhavaarders, 288



Sampson (skip), 32, 152

Sanderhoev (skip), zien Zanderhoef

Schonenberg (skip), 281

schoolmaster=skoolmeesters

sculptor=beeldhouers (kunstenaars); beeldsnyers (skeepsbou)

seal-engraver=stempelsnyers

seepmakers, 44

seevaartskool, 3

seilmakers, 112, 225, 236, 360

seinwagters, 60, 180, 194, 276, 206, 305, 393, 399, 435

sekretarisse, sien privaat sekretarisse (goewerneurspersoneel); & vir die sekretarisse van landdros & heemrade onder die volgende plekke: Graaff-Reinet; Stellenbosch; Swellendam

seksuele oortredings, sien bloedskande; konkubinaat; owerspel; sodomie; verkragting

seksuele verhoudings (slavinne): verhoudings met blankes kom passim voor en is nie geïndekseer nie.

sekundes, 65, 145, 147, 230

selfmoord, 141, 306. Sien ook lewensmoegheid.

sendingwerk (alg.), 375. Sien ook Morawiese Broederskap.

sersante (VOC): nie geïndekseer nie.

Sestigste Regiment, 282, 371, 382

shepherd=skaapwagters

sheriff=skoute

shipyard (VOC)=ekwipasiewerf

shoemaker=skoenmakers



Sibilla Antonetta (skip), 294

sick-attendant=oppassers

siekeoppassers, sien oppassers

sieketroosters (ongespes.), 265, 273, 386, 430. Sien verder gemeente onder die volgende plekke: Swellendam; Tafelvallei.

siekeversorgers (hospitaal), sien hospitaalpersoneel

siekte, sien pokke; kwale

sielkundige kwale, sien lewensmoegheid; vervolgingswaan

signalman=seinwagters

silwermyn (Simonsberg), 4, 18, 25, 33, 49, 75, 90, 127, 163, 179, 180, +180─234, 265, 284, 290, 318, 355, 373, 375, 456

silwermyne (alg.), 148; Brasilië, 390

silwersmede, 1, +1, 79, 96, 97, 99, 105, 106, 138, 140, 226, 262, 305, +305, 320, 365, 369, 471; familie Lotter, 249

sipiers, 27, 82, 361, 485

skaapboerdery, sien wolskape

skaapwagters, 64, 146, 184, 188, 290, 337, 338, 389

skeepseienaars, 246

skeepsjongens (VOC): nie geïndekseer nie

skeepspersoneel (VOC): nie geïndekseer nie.

skeepsrampe, 255. Sien ook stranding van skepe.

skeepswrakke, sien stranding van skepe

skeepvaart, sien besoekende skepe; retoervloot (VOC); stranding van skepe

skepe: skeepsname word in die register aangedui met (skip).

skerpregters (geregsdienaars), sien beuls

skêrslypers, 295

skietongelukke, sien ongevalle

skippers: nie geïndekseer nie

skoenmakers, 5, 6, 7, 10, 22, 23, 25, 39, 43, 44B, 47, 50, 75, 92, 97―101, 104, 109, 129, 131, 132, 134, 134, 148, 151, 159, 166, 168, 171, +171, 172, 174, 174, 175, 185, 187, 194, 198―201, 214-215, 220, 236, 237, 240, 248, 250, 259, 260, 263, 271, 271, 278, 283, 287, 295, 299─306, 311, 318, 330, 332, 340, +340, +340, 341, 341, 342, 357, 362, 364, 373, 393, 399, 403, 406, 408, 413, 416, 419, 422, 426, 427, 428, 436, 439, 441, 447, 452, 454, 460, 464, 468, 471, 474, 476, +476, +476, 483B

skoenmakerspenne, 254

skole (alg.), 192, 243. Sien ook kleuterskole; kosskole; Latynse skool; militêre akademie; seevaartskool.

skoolmeesteresse, 430, 440

skoolmeesters (Duitsland), sien onder beroep van vader (immigrante)

skoolmeesters (Kaap), 2-3, 6, 8, 13, 20, 22, 24, 27, 28, 34, 39, 45―58, 62, 70, 73, 79, 84, 89, 91, 93, +93, 95, 98, 99, 99―105, 110, 111, 117, 120, 121, 129, 131, 132, 134, 140, 150―152, 153, 160, 161, 164, 168, 172, +172, 173, 176, 186, 188, 190, 191, 195─200, 209, 213, 218, 219, 231, 252, 258, 267, 272, 275, 282, 283, 290, 293, +293, 297─320, 321, 322, 327, 331, 360, 363, 367, 374, 377, 382, 382, 385, 386, 388, 391, 397, 398─400, 404, 405, 406, 410, 414, 420, 420-421, 429, 440, +440, 446, 450, 454, 460, 461, 466, 467, 468, 474, 474, 480, 483, 486, 487, 494; kritiek, 202. Sien ook rekenmeesters; en afsonderlike inskrywings onder die volgende: Paarl; Roodezand; Swellendam. Taalonderwysers is onder die name van die onderskeie tale geïndekseer; sien onder taalonderrig.

skoute ('sheriff'), 69, 156, 156, 228, 261-262, 262

skrynwerkers, 24, 37, 47, 78, 89, 81, 91, 107, 150, 179, 212, 253, 329, 335, 337, 389, 397, 428, 431, 444, 466. Sien ook draaiers.

skuld (oortreding), 174. Sien ook bankrotskap; insolvensie.

skulpe, 241-242

Skuur (Rondebosch), sien Kompanjieskuur

slagpale (Tafelvallei), 383, 393

slagters, 8, 17, 33, 55, +55, 69, 73, 74, 78, 80, 88―103, 104, 130, 131, 141, +141, 153─208, 236, +236, 262, 270, 272, 276, 277, 285, 293─319, 325, 358, 370─405, 411, 454, 470, 483, 484. Sien ook varkslagters; vleispagters.

slagtersknegte, 313

slavinne: verhoudings met blankes, passim; nie geïndekseer nie. Voormalige slavinne sou op rekenaar opgespoor kan word deur ‘n soektog op ‘em. sl.’.



slawe: versorging, 267

slawe: as erfgename, 55, 133, 140, 174, 189, 250, 288, 329, 381, 393, 397, 429, 433, 437, 440, 442, 451, 468, 480

slawe: geweldpleging teenoor slawe, 21, 44, 103, 109, 173, 240, 304, 362, 445

slawe: oortredings (alg.), 208

slawe: brandstigting, 44

slawe: moord & doodslag (deur slawe), 1, 87, 239, 347, 416

slawe. Sien ook Slawelosie; & toponieme (in slawename) in Register 2.

slawebesit, 81, 166-167, 245, 478; verbod (as straf), 44. Sien ook onder gekleurde gemeenskap.

slawedoop, 18, 170, +170, 256, 431, 480

slawehandel, sien slawetogte

slawekinders, 440; aanneming & opvoeding (deur blankes), 15, 67, 120, 168, 234, 270, 293, 332, 343, 344, 373, 379, 480 [nie konsekwent geïndekseer nie]; vrykoping deur moeder, 440

slawekleding, 187

Slawelosie (Tafelvallei): slawe, 2, 15; opsigters, 2, 235, 294, 344, 373; klerke, 9, 43, 105, 209, 387, 457; geneeshere, 424; portiers, 170, +170; matresse, 440; aanhouding (as straf), 198, 392; begrafnis van blanke man, 470

slawename, sien toponieme (in slawename) in Register 2

slaweopstande, 284

slaweskepe, sien Meermin (skip)

slawetogte (slawehandel), 171

slawevrystellings, 14, 18, 30, 45, 82, 93―102, 103, 110, 129, 140, 157, 161, 168, 170, +170, 179―232, 234, 246, 250, 256, 275, 288, 295, [onvolledig?], 375, 397, +397, 382, 400, 431, 437, 440, 450, 451, 452, 455. Verwysings na reeds eerder vrygestelde slawe is nie as sodanig geïndekseer nie; dit sou op rekenaar onder ‘em. sl.’ gesoek kan word.



Slot ter Zuide (skip), 185

slotmakers, 90, 141, 145, 189, 220, 269, 356, 443. Sien ook geweerslotmakers.

smede, 6, 12, 16, 29, 34, 50, +50, 54, 58, 59, 63, 68, 80, 85―107, 109, 109, 111, 114, 119, 122, 125, 127, 128, +128, 129, 131, 140, 141, +141, 142, 144. Nie verder afsonderlik geïndekseer nie; sien onder die volgende plekke: Drakenstein; Paarl; Roodezand; Stellenbosch; Swellendam; Tafelvallei; Waveren. Sien ook hoefsmede.

Snelheid (skip), 132

snuiffabrieke, 251

snuifmakers, 378

soapmaker=seepmakers

sodomie, 467

soldate (buitelands), sien onder regimente

soldate (VOC): nie geïndekseer nie. Sien militêre oortredings; militêre strawwe; rantsoen (soldate).

soldyboekhouers (VOC): nie geïndekseer nie.

Somersethospitaal (Kaapstad), 242

Spaanse skape, sien wolboerdery



Spieringshoek (skip), 308

spinwerk, 394

stable-boy=stalknegte

stalknegte, 9, 10, 22, 24, 38, 54, 56, 57, 59, 64, 69, 83, 90, 91, 93, 96. Nie verder geïndekseer nie.

stalmeesters ('equerry'), 54

stalopsigters (VOC), 321

stambome: familie Spengler, 404

steengroefwerkers, sien klipgroefwerkers



Stellenbosch: bodes, 62, 79, 94, 312, 345, 358, 363-364, 371, 380, 444, 468

Stellenbosch: brouerye, 142, 217

Stellenbosch: gemeente─diakens, 113; gemeentelede, 355; kerkgebou, 266; kerkraad, 151; kerkraad: 409; kosters, 352, 460; orreliste, 454; pastorie, 243; predikante, 9, 40, 191

Stellenbosch: geneeshere, 37, 108, 173, 262, 294, 295, 306, 315, 354, 372, 451, 475

Stellenbosch: heemrade, 37, 63, 86, 113, 119, 140, 150, 153, 167, 177─223, 265, 266, 267, 281, 299, 324, 355, 368, 383, 446

Stellenbosch: inwoners, 7, 9, 13, 16, 18, 23, 26, 29, 30, 34, 35, 36, 38, 39, 41, +41, 42, 43, 47, 48. Nie verder geïndekseer nie.

Stellenbosch: kleremakers, 127, 160, 196, 208, 229, 434, 450

stellenbosch: kruithuis, 324

Stellenbosch: landdrosknegte, 355

Stellenbosch: landdroste, 15(?), 26, 52, 77, 167, 187, 240, 247, 278-279, 341, 349, 389, 429; sien ook landdroste (ongespes.)

Stellenbosch: leerlooiers, 148

stellenbosch: losieshuise, 470

Stellenbosch: meul, 162, 265

Stellenbosch: meulenaars, 97, 111, 152, 155, 253, 342, 355, 380, 386, 453, 481

Stellenbosch: ordonnansieruiters (VOC), 79, 228, 334, 485

Stellenbosch: sekretarisse (landdros & heemrade), 99, 194, 212, 247, 429, 444

Stellenbosch: skoenmakers, 132, 174, 194, 295, 356, 362, 368

Stellenbosch: skole, 243

Stellenbosch: smede, 109, 184, 199, 200, 243, 356, 359, 433

Stellenbosch: timmermans, 103, 151

Stellenbosch: veldwagters, 64

stempelsnyers, 30, 69, 125, 339, 482



Sterrenschans (skip), 398

steward=hofmeesters

stone-breaker=klipbrekers

strafkolonies, sien Mauritius; Robbeneiland

strafkommando's, 80

stranding van skepe, 105, 149, 234, 281, 319, 333, 407, 456, 472

strawwe (alg.) (blankes), 14, 15-16, 16, 25, 37, 51, 59, 60, 73, 85, 115, 159, +159, 175, 191─270, 271, 272, 273, 300 [indeksering loop hiermee dood]. Sien verder boetes; brandmerk; deportasie; doodstraf; dwangarbeid; gedwonge indiensneming (straf, VOC); kuratele; lyfstraf; militêre strawwe; slawebesit:verbod; Slawelosie:aanhouding; verbanning; verbeurdverklaring van eiendom; voëlvryverklaring.

substituutlanddroste, sien landdroste

Suid-Afrikaanse Sendeling Genootskap (1799), 375

suikerbakkers, sien banketbakkers

superintendent (Company's posts)=poshouers

surgeon=chirurgyns

surgical instruments=chirurgiese instrumente

surveyor=landmeters

swaardmakers, 40, 58, 151, 166, 186, 234, 256, 365

Swartland (Malmesbury), sien Zwartland



Swellendam: (alg.) 98, 309, 372

Swellendam: algemene handelaars, 336

Swellendam: bodes, 436, 472

Swellendam: dakdekkers, 235

Swellendam: gemeente─diakens, 416; kerkgebou, 216, 227; orreliste, 454; predikante, 14, 256; sieketroosters, 176; voorlesers, 8, 176

Swellendam: geneeshere, 205, 432, 495

Swellendam: glaswerkers, 151

Swellendam: heemrade, 32, 171, 172, 252

Swellendam: inwoners, 8, 17, +17, 19, 27, 44, 45, 47, 51, 67, 80, 125, 126, 154, 165, 171, 172, 195―208, 209, 216, 220, 226, 227, 238, 239, 242, 269, 281, 285─313, 323-324, 324, 326, 338, 342, 354, 369, 371, 382─407, 422, 426, 431, 431, 433, 438, 441, 475

Swellendam: kleremakers, 252

Swellendam: kloofmakers, 262

Swellendam: landdroste, 11, 44, 110, 159, 174, 263, 479

Swellendam: ordonnansieruiters (VOC), 4, 246, 316

Swellendam: sekretarisse (landdros & heemrade), 207, 267

Swellendam: skoolmeesters, 8

Swellendam: smede, 216, 234

Swellendam: wamakers, 268

swerwers, 290, 310, 362-363, 413

Switserse immigrante: alfabetiese lys, pp.479-488 (persoonsname geïndekseer).

swordcutler=swaardmakers



Sybilla Antonetta (skip), sien Sibilla Antonetta

t#

taalgebruik, sien Duitse taal; Franse taal; Khoi-taal; Latynse taal; Nederlandse taal; Xhosa-taal.



taalkennis, 261-262

taalonderrig, sien Duitse taal; Franse taal; Latynse taal; Nederlandse taal

tabakverkopers, 69, 366

tabakvervaardigers, 31

tafeldieners (kommandeurswoning), 74

Tafelvallei (Kaapstad t/m 1806). Selektief geïndekseer. Vir verwysings vanaf 1807, sien Kaapstad.

Tafelvallei (alg.): algemene handelaars, 309, 336, 340, 360

Tafelvallei (alg.): aptekers, 440

Tafelvallei (alg.): bakkers: nie hiergeïndekseer nie

Tafelvallei (alg.): banketbakkers, 473

Tafelvallei (alg.): barbiers, 397

Tafelvallei (alg.): brandmeesters, 319

Tafelvallei (alg.): burgemeesters, 363

Tafelvallei (alg.): dansonderwysers, 311

Tafelvallei (alg.): garnisoen, 421

Tafelvallei (alg.): geneeshere, 318, 422

Tafelvallei (alg.): herbergiers, 285

Tafelvallei (alg.): horlosiemakers, 415

Tafelvallei (alg.): hospitaalpersoneel, sien hospitaalpersoneel

Tafelvallei (alg.): Kasteel, 421

Tafelvallei (alg.): kleremakers, 439, 495

Tafelvallei (alg.): leerlooiers, 293

Tafelvallei (alg.): losieshuise, 298

Tafelvallei (alg.): mes- en skêrslypers, 295-296

Tafelvallei (alg.): messelaars, 237

Tafelvallei (alg.): meulenaars, 232

Tafelvallei (alg.): meulens, 278, 346, 385

Tafelvallei (alg.): pruikmakers, 424

Tafelvallei (alg.): skoenmakers, 299, 311, 357, 460

Tafelvallei (alg.): skole, 391, 398, 420-421

Tafelvallei (alg.): skoolmeesters: nie hier geïndekseer nie.

Tafelvallei (alg.): slagters, 319, 435

Tafelvallei (alg.): smede, 344, 353

Tafelvallei (alg.): snuifmakers, 378

Tafelvallei (alg.): taphuise, 389

Tafelvallei (alg.): vissermanne, 372

Tafelvallei (alg.): wamakers, 477

Tafelvallei (alg.): witkalkers, 493

Tafelvallei (alg.): wynhandelaars, 340

Tafelvallei (alg.), sien ook ambagskwartier; ekwipasiewerf; fortifikasiewerke; Goede Hoop (vrymesselaarslosie); graanmagasyn; hospitaalgebou (Tafelvallei, 1772); houtmagasyn; Latynse skool; Ludwigsburg; Lutherse Kerk; openbare biblioteek; slagpale; Slawelosie; Tafelvallei (gemeente).



Tafelvallei (gemeente): diakens, 65, 114, 325, 370. 398, 436

Tafelvallei (gemeente): geskenke & bemakings, 31, 177, 202, 210, 272, 335, 437

Tafelvallei (gemeente): grafmakers, 164

Tafelvallei (gemeente): kerkgebou, 30, 73, 161(horlosie), 191

Tafelvallei (gemeente): kerkraad, 71, 197, 237, 280

Tafelvallei (gemeente): lidmate, 43, 103, +103, 135, 150, 164, 167, 175, 176, 215, 223, 224, 246, 285, 308, 329, 331, 348, 482, 485

Tafelvallei (gemeente): orrel, sien orrelblasers; orrelbou; orreliste; orrels

Tafelvallei (gemeente): ouderlinge, 74

Tafelvallei (gemeente): predikante, 40, 191-192, 392

Tafelvallei (gemeente): sieketroosters, 153

Tafelvallei (gemeente): skribas, 331

Tafelvallei (gemeente). Sien ook Groote Kerk (Kaapstad).

tale, sien onder taalgebruik

tamboers, sien trommelspelers

tanner=leerlooiers

tappers, sien herbergiers; tapperye

tappersknegte, 19

tapperye, 13, 19, 137, 168, 389

tar-boiler=teerkokers

teerkokers, 479

teregstellings, sien doodstraf

testamente, sien onder bemakings

thatcher=dakdekkers

third surgeon=derde meesters

timber-store=houtmagasyn

timmermans, 8, 9, 14, 15, 17, 20, 21, +21, 22, 34, 37, +37, 40, 41, 42, 45. Nie verder geïndekseer nie. Sien ook skrynwerkers.

tinsmith=blikslaers

tolke & vertalers, 13, 126, 261-262, 473

toponieme (in slawename), sien Register 2

Tortelingskerke (skip), 456

travestie, sien vroue:in mansklere

trommelspelers (tamboers), 186, 198, 280, 320, 437, 475

trompetters, 160, 195, 214, 297, 313. Sien ook beuelblasers.

tronke, sien gevangenispersoneel; Robbeiland

tronkstraf: onder strawwe (alg.) geïndekseer. Sien ook Slawelosie:aanhouding.

trouser-maker=broekmakers

truss-maker=breukbandmakers

tuiniers, 11, 24, 39, 74, 82, 98, 103, 106, 134, 135, 140, 158, 177―207, 256, 275, 300, 316, 323, 321, 333, 335, 338, 343, 373, 377, 383, 388─430, 432. NB: dit verwys oorwegend na die Kompanjiestuin. Sien ook wingerdsnoeiers.

Tulbagh. Geïndekseer soos in die teks aangegee. Sien ook Roodezand; Waveren.

Tulbagh: gemeente─predikante, 14

Tulbagh: geneeshere, 301

Tulbagh: inwoners, 79, 82, 174

Tulbagh: landdroste, 240

turner=draaiers

Twee-en-twintigste Bataljon (regiment), 462

u#

uitgewers, sien perswese



universiteitsopleiding (immigrante), 48, 148, 256, 263, 300, 336 [waarskynlik onvolledig]. Sien ook onderwys:kinders oorsee gestuur.

v#

V.O.C. (geboue), sien inskrywings & verwysings onder Tafelvallei.



V.O.C. (personeel), sien drostery (blankes); en onder amptenare

vaandrigs (VOC): nie geïndekseer nie.

vaders van immigrante, sien beroep van vader

vaderskap, sien onder aanneming van gekleurde kinders (deur blankes) [onvolledig]

vagabond=swerwers

Valkenisse (skip), 201

Valsbaai (Simonsbaai): amptenare, 34, 89, 203, 302, 343; hospitaalpersoneel, 21, 255, 309, 367, 393, 480; inwoners, 202, 440. Onverklaarbare gaping tussen pp.90 & 202.

Van de Graaff-regiment, 123, 141, 143, 200, 258, 270, 331, 346, 410, 432, 440, 460, 465, 480

varkslagters, 393, 413

veehandel (onwettig), sien veeruil

veelmannery, sien poliandrie

veermanne (beroep), sien pontwagters

veeruil (onwettig), 60, 159, 175, 373, 373, 331, 482

veeruilekspedisies, 65, 80, 136, 137. Sien verder onder verkenningstogte.

veewagters, 68, 146, 148, 150, 159, 180, 198, 288,331, 373, 375, 418, 431, 479, 486

veldwagters ('field-guard'), 62, 64, 110, 128, 138, 176, 178, 183, 225, 272, 290, 296, +296, 314, 472

vendumeesters: om onduidelike redes nie geïndekseer nie.

verbanning (strafmaatreël), 7, 17, 21(passim), 39, 49, 83, 90, 103, 109, 132, 134, 135, 141, 151, 175, 182, 183─232, 240, 253, 258, 272, 284, 284─300, 308, 308, 312, 399, 402, 413, 424, 425, 450, 454, 464, 467, 479, 482; verbanning: uit Tafelvallei, 392. Sien ook Batavia; deportasie; Mauritius; Robbeneiland.

verbeurdverklaring van eiendom (straf), 175, 273, 312, 313, 399

verbod op slawebesit (straf), sien onder slawebesit

verdedigingstelsel, sien vestigingswerke; waghuise (Liesbeekvallei)

verdrinkingsdood, 35, 94, 182, 366, 467, 472

verdwaling, sien verdwyning

verdwyning, 448

vergoeding (vir ongeval), 411

verhoudings (seksueel), sien onder seksuele oortredings

verkenningstogte, 11, 14, 15, 29, 33, 45, 47, 48, 60-61, 65, 66, 78, 85, 86, 94, 96, 98―135, 139, 149, 183(passim), 206, 240, 244, 288, 289─300, 311, 321, 326, 334-335, 345, 357, 381─415, 451, 455, 458, +458, 473. Sien ook veeruilekspedisies.

verkragting, 134, 232

verlamdheid, 407

verlating van huweliksmaat, 64, 159, 251

verpleërs, sien hospitaalpersoneel:oppassers; Valsbaai (Simonsbaai):hospitaal

verse (letterkunde), 281

vertalers, sien tolke & vertalers,

vervolgingswaan, 155

verwaarloosde kinders, sien onder kinders

verwantskap tussen immigrante, sien bloedverwantskap tussen immigrante

verwer (skilder?), 19

vestigingswerke, 16, 42, 51, 54, 70, 71, 79, 80, 112, 137, 189─210, 262, 280, 283, 284, 287─311, 338, 344, 346, 396, 449, 453, 463, 472, 476, 482, 484

vine-pruner= wingerdsnoeiers

vissermanne, sien vissery

vissery, 86, 125, 182, 240, 357, 372. Sien ook Saldanhavaarders.

vlaggemans', sien seinwagters

vleishandel (onwettig), sien veeruil (onwettig)

vleispagters, 58, 86

VOC, sien V.O.C.

voedselverskaffing ('sale of eatables'), 41

voëlvryverklaring, 399

von (in familiename), sien edelmanne (Duitse gebied)

vonnisse (blankes), sien strawwe

voogdy (amptelik), sien kinders:verwaarloosde kinders; weeskinders, ens.

voorlesers, sien gemeente onder die volgende plekke: Drakenstein; Paarl; Roodezand; Swellendam

vroedvroue, 372, 451-452

vroue: in mansklere, 104, 135, 490, 491. Sien verder diensmeisies; skoolmeesteresse; slavinne; vroedvroue; wasvrouens; weduwees; & onder huwelike.

vroueklere, sien onder kleremakers

vroulike immigrante, 127, 153-154, 279, 322-323, 323, 398 [insidentele verwysings onvolledig geïndekseer]. Alfabetiese lys pp.488-492, ook afsonderlik geïndekseer op persons- en plekname. Sien ook Schröder, Sophia Magdalena, 485(Switserse lys).



Vrouwe Petronella (skip), 24, 235

vry gekleurde gemeenskap, sien gekleurde gemeenskap

vryburgers: sien inwoners onder die volgende plekke: Drakenstein; Graaff-Reinet; Paarl; Roodezand; Stellenbosch; Swellendam; Tulbagh; Waveren; Zwartland (dit sluit burgers en inwoners in). Verder nie as sodanig geïndekseer nie.

vrygestelde slawe: nie as sodanig geïndekseer nie. Sien verder slawevrystellings.

vrymesselaarslosies, sien Goede Hoop

vrystelling van slawe, sien slawevrystellings

vryswart bevolking, sien gekleurde gemeenskap

Vulcanus: ‘de kreupele Vulkaan’, 433

vuurhoutjiemakers, 337

vuurwapens, sien geweerkolfmakers; geweermakers

vuurwerkers, 47, 97, 102, 126, 197, 233, 258, 315, 350, 360, 381, 410

w#

wadrywers, 4, +4, 9, 10, +10, 14, 15, 16, 18, 20, 21, 22, 24, 26, 27, +27, 28, 30, 34, 36, +36, +36, 39, 44, +44, 47. Nie verder geïndekseer nie.



waghuise (Liesbeekvallei), 66

wagon-driver=wadrywers

Waldeck-bataljon (regiment), 3, 50, 80, 82, 321, 451

walvisvangs, 155, 246

wamakers, 6, 25, 30, 72, 77, 84, 109, 109, 126, 130, 133, 136, 143, 144, 146, 154, 158, 178, 194, 195―205, 211, 213, 227, 236, 254, 262, 268, 276, 330, 333, 338, 342, 349, 378─402, 468, 475, 477, 480, 489

wangedrag (alg.), 120, 127, 141, 305, 392

wapenkamer (Tafelvallei), 303, 325

wapensmede, sien geweermakers

warmbad (Caledon), sien onder Caledon in Register 2

wasvrouens, 486

watchmaker=horlosiemakers

waterdistilleerders, 192

watermeulens, 438


Yüklə 1,9 Mb.

Dostları ilə paylaş:
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   25




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©genderi.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

    Ana səhifə